|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75535 is 'n antwoord op boodskap #75525] |
Tue, 08 April 2003 13:40 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))
E
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
> beluister via die Internet nie. Dis hier:
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
> Weet iemand hoekom?
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75542 is 'n antwoord op boodskap #75535] |
Tue, 08 April 2003 16:29 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
Gr.Rico
"Elaine" skryf in boodskap news:3e92d156.0@news1.mweb.co.za...
> Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
> Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
>> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
>> beluister via die Internet nie. Dis hier:
>> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
>> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
>> Weet iemand hoekom?
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75544 is 'n antwoord op boodskap #75542] |
Tue, 08 April 2003 17:23 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://www.ofm.co.za/Sounds/
Radio Oranje is ook Afrikaans, maar hulle wissel dit meer af met Engels.
Die kwaliteit is slegter as RSG. Jy't RealPlayer nodig. Nie so 'n goeie
voorbeeld van Afrikaans soos RSG nie. Dis ook meer 'n musiekstasie (zaai, ek
bedoel SKY).
OFM saai uit in die Vrystaat. Dis in die middel van die land. Almal graan -
en/of veeboere.
"Rico" skryf in boodskap news:3e92f8e2$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
>
> Gr.Rico
> "Elaine" wrote in message
> news:3e92d156.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker maar net die server, die Internet is nie 'n "precise science' nie.
>> Soms loop dinge maar effe skeef. Probeer weer later :-))
>>
>> E
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:5qd59vc1hfrdnejbq4pft47p30l1f6mdjm@4ax.com...
>>> Ek het gister hier in Vlaandere "Radio sonder Grense" nie meer kan
>>> beluister via die Internet nie. Dis hier:
>>> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>>> Ek kan wel die tuisblad sien maar die mediaplayer maak geen skakel
>>> nie. Ek kan dit nogtans wel doen op andere buitelandse stasies.
>>> Weet iemand hoekom?
>>>
>>> Groete,
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75552 is 'n antwoord op boodskap #75544] |
Tue, 08 April 2003 18:03 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 8 Apr 2003 19:23:00 +0200, "Moi" wrote:
> http://www.ofm.co.za/Sounds/
>
> Radio Oranje is ook Afrikaans, maar hulle wissel dit meer af met Engels.
>
> Die kwaliteit is slegter as RSG. Jy't RealPlayer nodig. Nie so 'n goeie
> voorbeeld van Afrikaans soos RSG nie. Dis ook meer 'n musiekstasie (zaai, ek
> bedoel SKY).
>
> OFM saai uit in die Vrystaat. Dis in die middel van die land. Almal graan -
> en/of veeboere.
>
>
Dankie, Moi. Ek het ondertussen al eens geloer daar.. Is inderdaad nie
so baie goeie kwaliteit nie. Kan tog min of meer alles verstaan wat in
Afrikaans gesê word. Inderdaad, RSG is beter.
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75569 is 'n antwoord op boodskap #75542] |
Tue, 08 April 2003 20:57 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe lank is hulle nou al af. My man ken die ou wat die Internet praaitjies
doen vir RSG, miskien kan my man hom vra of daar iets fout is met die
internationale bandwydte of servers? Dalk het hulle die streaming "af
gesit" vir internationale luisteraars. Ek sal probeer uitvind vir julle.
Groete
Elaine
"Rico" wrote:
> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
>
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75730 is 'n antwoord op boodskap #75569] |
Thu, 10 April 2003 21:41 |
xnews
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
SA nie.
Do.
"Elaine" wrote in news:3e...@news1.mweb.co.za:
> Hoe lank is hulle nou al af. My man ken die ou wat die Internet
> praaitjies doen vir RSG, miskien kan my man hom vra of daar iets fout
> is met die internationale bandwydte of servers? Dalk het hulle die
> streaming "af gesit" vir internationale luisteraars. Ek sal probeer
> uitvind vir julle.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Rico" wrote:
>
>> in Nederland, kan ek dit ook nie meer kry nie.
>
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75734 is 'n antwoord op boodskap #75730] |
Thu, 10 April 2003 22:26 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 10 Apr 2003 21:41:15 GMT, xnews wrote:
> Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
> SA nie.
>
> Do.
>
Rêrig? Waarom sou hulle dan weg wees? Ek het eergister nog 'n e-pos
gestuur om dit te vra maar ek het geen antwoord gekry nie. Hulle is
nog nie so lank weg nie.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Waar is "Radio sonder Grense"? [boodskap #75736 is 'n antwoord op boodskap #75730] |
Thu, 10 April 2003 22:35 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lees my pos hierbo - RSG het hulle Internet Streaming gestop.
E
"xnews" skryf in boodskap news:Xns9359F160AA4E7dozeff@196.4.160.8...
> Dit is nie net af in die buiteland nie. Jy kan ook nie daarna luister in
> SA nie.
>
> Do.
|
|
|